Jaarboeke

Kliniese epidemiologie 800


 
Modulekode KEM 800
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Van studente word verwag om geïndividualiseerde reeks modules wat in oorleg met die konsultante in die departement saamgestel is, bevredigend te voltooi. Die lys van beskikbare modules wissel van jaar tot jaar afhangend van die aanvraag vir die betrokke modules. Daarbenewens word die lys van beskikbare modules van tyd tot tyd aangepas om met veranderinge in die veld van openbare gesondheid tred te hou. Lys van modules wat tans aangebied word, is van die departementele sekretariaat verkrygbaar. (Tel 012 339 8608 of 339 8618.)
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Gemeenskapgesondheid
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences